Free classifieds in Ermelo Jobs Telecom › Item details

Netwerk spesialis - Ermelo

Wednesday, 21 September 2016

Item details

City: Ermelo, Mpumalanga

Contacts

Contact name Ruan
Phone 0815557076

Item description

Jong betroubare persoon met ondervinding in Netwerke om opgelei te word as Netwerk Spesialis in die Ermelo omgewing. Ondervinding is nie ‘n vereiste nie maar sal voordeel trek met aansoek. CV kan gestuur word aan management@motswakosa.co.za. Vir verdere navrae kontak gerus 081 555 7076 of 081 392 0583