Ermelo privaat akademie_cvo skool ermelo - Ermelo

Friday, 13 October 2017

Item details

City: Ermelo, Mpumalanga
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Ermelo Privaat Akademie
Phone 0170040010

Item description

Christelik Volkseie Onderwys. Die Beweging vir Christelik Volkseie Onderwys (BCVO) is die sambreelmaatskappy waarby CVO-skole geaffilieer is. Die BCVO lewer verskeie dienste aan CVO skole soos studiemateriaal, professionele advies en gekoördineerde sport- en kultuurgeleenthede op streek- en nasionale vlak.