Lusern Bale te koop - Ermelo

Thursday, 22 October 2015
No photo

Item details

City: Ermelo, Mpumalanga
Offer type: Sell
Price: R 65

Contacts

Contact name VdMerwe

Item description

Lusern Bale te koop tussen Herbertsdale en van Wyksdorp op die langberg. Sowat 700 klein bale beskikbaar. Massa wissel van 22kg tot 30kg. (Toubale.) Eerste snysel van die somer. Het lusern met raaigras saam gebaal.

Baie goeie prys. R65 n baal .